Thulani Fishing & Leisure Resort
10:00 am
RRB & RRb Jakaranda Korps bied aan die PLASTIEK EENDJIE RESIES! Kompentisie kaartjies is ...
Check It...Location: Thulani Fishing & Leisure Resort
Time: 10:00 am
RRB & RRb Jakaranda Korps bied aan die
Kompentisie kaartjies is beskikbaar teen R500 per inskrywing.
Kontak projects@kwo.org.za vir navrae.
GROOT PRYSE
1ste prys R 15 000 kontant
2de prys R 10 000 kontant
3de prys R 5 000 kontant
Kom geniet die gesins dag saam met ons vir baie pret en
vermaak vir oud en jonk. INGANG R30 PER PERSOON
• Kinder speel plek
• Super Tube
• Paintball
• Stamp bootjies
• Piekniek en braai
• Vermaak
• Kunstenaars
• Stalletjies
• Kos
• Visvang
Gracia Kinderhuis,
Spreading the Love
Kungwini Welfare Organisation.